Engele Met Pote #700078

di Dill Ferreira

Tektime

(Ancora nessuna recensione) Scrivi una recensione
2,99€

Leggi l'anteprima

”Daar is baie van ons en jy kan by die bende aansluit as jy wil.” ”Josh het my niks daarvan vertel nie, Dit is waar dat hy gesê het dat daar nog ander was wat help, maar ek het nie geweet daar is so baie nie”, het Niquito opgemerk. ”Ja, daar is, en behalwe om ons klein broertjies te help om hulle huise te vind, red ons hulle ook van verwaarlosing.” BOEK 03

Beskrywing: In hierdie nuwe avontuur sal Niquito vir Mel ontmoet. Sy is a vriendelike klein hondjie wat naby sy huis ingetrek het en deel is van 'n span wat help om mishandelde en weggegooide diere te red. Hy, Josh en Mel gaan op 'n avontuur om 'n hondevriend wat mishandel word deur sy eienaars en nie liefde kry nie, te help. Saam sal hulle hulle klein vriendjie wys dat elke hond dit verdien om liefde te kry en in 'n gelukkige huis te woon. Vriendskap, ondersteuning en toewyding is die hoof onderwerpe van hierdie pragtige storie van die engele met pote

PUBLISHER: TEKTIME
Aggiunta al carrello in corso… L'articolo è stato aggiunto

Con l'acquisto di libri digitali il download è immediato: non ci sono costi di spedizione

Altre informazioni:

ISBN:
9788835450689
Formato:
ebook
Editore:
Tektime
Anno di pubblicazione:
2023
Dimensione:
1.2 MB
Protezione:
nessuna
Lingua:
Altre lingue
Autori:
Dill Ferreira