Emma Se Verjaarsdag - Om Dankbaar Te Wees #215712

di Amber Richards

Babelcube Inc.

(Ancora nessuna recensione) Scrivi una recensione
2,99€

Leggi l'anteprima

"My naam is Emma. Vandag is my verjaarsdag en ek is baie opgewonde! Ek is sewe jaar oud."
Clarence Thomas het gesê dat "Goeie maniere sal deure oopmaak wat die beste onderwys nie kan nie.” Hierdie woorde spreek volumes, soos in vandag se uiteenlopende en veranderende samelewing word ons as individue geëvalueer, op wat ons weet en hoe ons ander se gevoelens beskou.
As ouers is ons geneig om meer te fokus op ons kind se akademiese/fisiese vaardigheidsversameling. Partykeer vergeet ons dat emosionele volwassenheid ook baie balangrik is, selfs vir jong kinders.
Hierdie emosionele vaardighede sal jou kind se vermoë om langdurige verhoudings met hulle vriende verbeter. Dit sal hulle ook in staat stel om in ‘n morele volwassene te groei.
Lesse vir die lewe word gewoonlik geleer deur gebruik te maak van die mees eenvoudige gebeurtenisse binne die menslike ervaring. Hierdie boek fokus op hoe jou kind moet reageer wanneer hulle 'n geskenk ontvang wat hulle nie waardeer nie.
"Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees" is vermaak en maklik om te lees. Ons kan almal baie van Emma leer, en ek sien uit daarna om haar storie met jou te deel.
Aggiunta al carrello in corso… L'articolo è stato aggiunto

Con l'acquisto di libri digitali il download è immediato: non ci sono costi di spedizione

Altre informazioni:

ISBN:
9781507191613
Formato:
ebook
Editore:
Babelcube Inc.
Anno di pubblicazione:
2017
Dimensione:
500 KB
Lingua:
Altre lingue
Autori:
Amber Richards
Anteprima:
Anteprima
Protezione:
watermark